‘n Grootwordgids vir Seuns
19th March 2020In Opleiding: Ingenieur
19th March 2020In Opleiding: Dokter
R110.00
Dokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk.
4 in stock
ISBN: 9780799392487
SKU: LP0377
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational