
Learn to Do, Book 6: Tippie plays a new sport
23rd June 2022
Leer my doen, Boek 9: Tippie by die skool
23rd June 2022Leer my doen, Boek 10: Tippie leer van insekte
R50.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
3 in stock
ISBN: 9781776355556
SKU: LP0641
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Leer my Doen, School & Educational, Tippie the Elephant / Tippie die Olifant
Tags: Jose Palmer Reinette Lombard