Riek En Niek #2: Allergies Vir Skool
26th June 2022Engela Goedhart
26th June 2022Die Bok wat sy Spring Verloor het
R170.00
Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok?
Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge.
’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.
1 in stock
ISBN: 9781776353651
SKU: LP1234
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Marleen Lammers