
Krok en Dil (Vlak 2) #01: Wat Doen Jy met my Boek?
26th June 2022
Krok en Dil (Vlak 2) #02: Ek Wens ek was ‘n Reus
26th June 2022Krok en Dil (Vlak 2) #03: Hier is nie ‘n Tier nie!
R45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.
Die reeks het ‘n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ‘n knorrige krokodil en ‘n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
4 in stock
ISBN: 9781776251438
SKU: BX3754
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Krok en Dil / Croc & Pickle, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs