The Wizard In My Shed : The Misadventures of Merdyn the Wild
27th June 2022Krok en Dil (Vlak 2) #10: Daar’s ‘n Koei in my Tuin
27th June 2022Krok en Dil (Vlak 2) #09: Sneeu! Sneeu!
R45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.
Die reeks het ‘n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ‘n knorrige krokodil en ‘n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
3 in stock
ISBN: 9781776251551
SKU: BX3760
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Krok en Dil / Croc & Pickle, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs