
Thomas@ Omnibus #3 (4 in 1)
20th March 2020
Elle-Reeks Omnibus #1
20th March 2020Thomas@ Omnibus #2 (3 in 1)
R300.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat drie titels: Thomas@SMS.net,
Thomas@nagmerrie.net,
Thomas@aksie.net.
Out of stock
ISBN: 9780799391107
SKU: LP0567
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Carina Diedericks