Thabo the Space Dude #3 – Voyagers in Space
21st July 2022Klein boek: Boekpak #2
21st July 2022Klein boek: Boekpak #1
R290.00
Klein boekies, maar hope pret!
Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak – en dis nou in bokspakke beskikbaar!
BOKSPAK 1: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes
Out of stock
ISBN: 9781776355693
SKU: LP1550
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational
Tag: Fanie Viljoen