
Watermeisie: Akwa se Reis
24th August 2022
Wurmpastei: 7 Slymerige Stories
24th August 2022Nagmusiek: 7 Spokerige Stories
R100.00
Is die grillerige stories oor Kamp Kiepersol waar?
Kan party katte spoke sien?
Wat doen die vreemde gedaante op stormnagte by Bitterwater se brug?
Kan dit spook in ’n pophuis?
Die sewe spokerige stories in hierdie boek sal jou lekker laat ril en gril!
3 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776251698
SKU: BX4034
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, On Special, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs