
Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit
8th November 2022
Toe als Groen Was
21st November 2022Engele om Ons
R230.00
“Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” – Eileen Elias Freeman
’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer.
Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.
1 in stock
ISBN: 9781776355129
SKU: LP0681
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Novelties & Collectibles
Tag: Wendy Maartens