
Verf en leer: 123
21st January 2023
Kreatiewe Kuns Met Toiletrolle Boek 2
21st January 2023Verf en leer: Kleure
R130.00
Hierdie hardebandboeke het versteekte prente om te vind sodat kinders na die kleure kan kyk! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word. ‘n Kwas word ingesluit!
Out of stock
ISBN: 9780798182935
SKU: NB0361
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, NB
Tag: iSeek Ltd