Croc & Pickle (Level 1, Book 2)
14th March 2023Die Ware Avonture van Adelie & Riley #1 – Die Swembadmonster
17th March 2023Die Ware Avonture van Adelie & Riley #2 – Die Amadidas
R140.00
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip … In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone!Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer …Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?
2 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780637001359
SKU: LP1619
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storybooks (6+)
Tag: Felicia Snyman-DuToit