Die Ware Avonture van Adelie & Riley #1 – Die Swembadmonster
17th March 2023Babalela #1
17th March 2023Babalela #3 – Los ons uit!
R120.00
Diep, diep in ‘n donker bos,
waar die son net soms deur die takke loer,
woon die Babalela en al sy maats.
Op ‘n dag kom ‘n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy vriende vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het ‘n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie …
2 in stock
ISBN: 9780637002714
SKU: LP1621
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Martie Preller