Babalela #3 – Los ons uit!
17th March 2023Babalela #4: Ons Kan!
21st March 2023Babalela #1
R120.00
Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry. Die Babalela is ‘n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos.
Eendag kom ‘n man verby, en kom op die ongewone diertjie af. Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word. Die verhaal vertel van Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan.
2 in stock
ISBN: 9780637002677
SKU: LP1823
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Martie Preller