
‘n Ou soos Jy
28th March 2023
Hoeveel tande het ‘n Engel?
28th March 2023Stalmaats 21: Tweede Kans
R170.00 Original price was: R170.00.R155.00Current price is: R155.00.
Die laaste boek in hierdie supergewilde perdereeks! Al die Stalmaats-ruiters is in rep en roer oor die nuus dat ‘n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. Josh, die eienaar se seun, is boonop saam met Anri, Megan en Karen in die klas en hy probeer almal ompraat om Hoefslae ‘n kans te gee. Anri en die res van die Stalmaats is baie lojaal aan die Dagbreek-ryskool, maar die nuwe ryskool is baie goedkoper en die eienaar was op sy dag ‘n bekende Suid-Afrikaanse ruiter…. Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!
2 in stock
ISBN: 9780799389432
SKU: LP1617
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Lize Roux