Dog Man #11 – Twenty Thousand Fleas under the Sea
30th April 2023101 Bug Jokes
4th May 2023Betsie, meneer Tier en die Blou maan
R160.00
Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ‘n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is ‘n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer Tier se sirkus haar eiland sal kom besoek, en sy droom van roomys wat van towerbessies gemaak word en wat dan drome laat waar word! Meneer Tier en sy Goebelgop sirkusakrobate daag eedag op, en saam met ‘n padda , ‘n eensame reus, Mamma en Pappa vertrek hulle op ‘n sprokiesagtige avontuur: om die maan blou te kleur en towerbessies te soek………
1 in stock
ISBN: 9780799391121
SKU: LP0003
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tags: Jaco Jacobs Sally Gardner