The Dog With The Broken Wag
25th October 2023Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR EAT
25th October 2023Die Hond Met Die Stert Sonder Swaai
R205.00
Jakkals word wakker met ‘n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan ‘n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos ‘n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop!
1 in stock
ISBN: 9780624092490
SKU: NB1605
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tag: Paula Fourie