Die Hond Met Die Stert Sonder Swaai
25th October 2023Diary of a Wimpy Kid #18: No Brainer
25th October 2023Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR EAT
R140.00
Die Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in Graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel, gemik op Graad 9 AFRIKAANS EAT, sluit artikels en visuele tekste in, met vrae, om leesbegrip te oefen, asook visuele tekste met vrae, soos advertensies, strokiesprente, asook opsommings. Dit is KABV-gerig.
1 in stock