
InvestiGators: All Tide Up
30th October 2023
Hoe Gril Ek Nou
30th October 2023Hoekom Nie? – Meer as 1,111 Vrae en Antwoorde vir Nuuskierige Agies
R260.00
Fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou! In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en verduidelikings vir al daardie vrae waarop weetgierige kinders antwoorde soek: Hoekom hou ons nie aan met groei nie? Hoekom vlieg ons nie rond in straalpakke nie? Hoekom is daar nie meer dinosourusse nie? Om alles te kroon is daar ook nog top 10-lyste, raar-maar-waar feite, profiele van ontdekkingsreisigers en cool aktiwiteite!
Out of stock
ISBN: 9780624085263
SKU: NB0314
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Elizabeth Wasserman