
Adam wins the Internet
30th January 2024
Scaredy Cat, Scaredy Cat
30th January 2024In Die Nimmer-Immer-Bos
R395.00
Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar ‘n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak. Fiona Moodie (veral bekend vir Fynbosfeetjies en Vetplantfeetjies, saam met Antjie Krog) se illustrasies is handgeverfde droënaaldetse en maak van die boek ‘n kunsskat om te waardeer en te bewaar.
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780624094401
SKU: NB1615
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Linda Rode