Karel Kameleon #01: Die Towerdrankie van Professor Borrie
31st January 2024Wikkels Vark het 10 Ballonne
31st January 2024Hou Snoekels dop, Wikkels Vark!
R160.00
Wikkels Vark kry ‘n verrassingspakkie by ‘n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan ‘n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie n oulike verhaal oor skeidingsangs; ‘n situasie wat elke ouer en kind sal herken.
1 in stock
ISBN: 9781869195441
SKU: BX7044
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Mick Inkpen