Pieter Parkopsigter: Die Reddingspan
31st January 2024Boardbook – Sounds – Head, Shoulders, Knees and Toes
31st January 2024Soek die Koek
R65.00
Meneer en mevrou Hond se koek word gesteel. En daar gebeur nog baie meer. Hoekom huil Kind Konyn? Waar is die elfde eendjie? Sien jy vir Vos en Haas? ‘n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.
4 in stock
ISBN: 9781869192846
SKU: BX7056
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders
Tag: Thé Tjong-Khing