Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
8th April 2024Diere Maniere: Simon Staan sy Man = Maartens
8th April 2024Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
R100.00
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.
Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.
Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egter ons reaksie op hoe ons voel.

1 in stock
ISBN: 9781776253883
SKU: BX7293
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Wendy Maartens