
Wiggle and Giggle: Moo Cow, Moo Cow, Please Eat Nicely! (Board Book)
12th May 2024
Superheroes of the Savannah
14th May 2024Springboekie
R160.00
Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko! Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou. Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG. Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan. Selfs ’n kwaai leeu!
9 in stock
ISBN: 9780637004527
SKU: LP2075
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, Storieboeke (6+)
Tag: Fanie Viljoen