
Raai Hoe Lief Is Ek Vir Jou
21st May 2024
Die Stoutste klas op Aarde #4 – Raak Wild!
21st May 2024Harry Potter #2 en die Kamer van Geheimenisse
R250.00
Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn ’n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery toe terug te gaan nie – vreeslike dinge gaan daar gebeur. En vreeslike dinge gebeur inderdaad. Dit is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wag op hom. Hy hoor vreemde fluisterstemme deur leë gange – en dan begin die aanvalle . . .
Out of stock
ISBN: 9780798184397
SKU: NB1623
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: J.K. Rowling