
Krok en Dil (Vlak 4) #03: Ek ding ek het ‘n Eier Gelê!
30th May 2024
Krok en Dil (Vlak 4) #06: Hoera vir Modder
30th May 2024Krok en Dil (Vlak 4) #04: Wat ‘n Waatlemoen!
R45.00
Dil kry ‘n waatlemoen. Dit is groot en groen – en hy kan nie wag om dit te eet nie! Maar dit lyk of almal graag van sy waatlemoen wil proe … en Dil is nie baie lus om dit te deel nie. Wat gaan hy doen?
3 in stock
ISBN: 9781779990075
SKU: BX7608
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Krok en Dil / Croc & Pickle, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs