
Boardbook – LTF – Paw Patrol Search & Rescue
11th October 2024
Gruffalo’s Child (Boardbook)
11th October 2024Jorsie die Worsie #01: Die Raaisel van die Lammervanger
R180.00
Ontmoet vir Jorsie, ‘n klein worshond met ‘n groot hart en ‘n nog groter familie!
Maar wag, hy’s nie sommer ‘n gewone worsie nie … terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy’s nie tevrede met ‘n gewone hondelewe nie, hy wil ‘n polisiehond wees!
Wanneer een van Jorsie se skaaphondmaats, se lammertjies skielik wegraak, is die dorp se drie polisiehonde nie baie lus om te help soek nie.
Jorsie kom gelukkig op ‘n leidraad af … Sal hy die raaisel kan oplos en die lammertjie veilig kan terugbring na die plaas?
2 in stock
ISBN: 9780637006187
SKU: LP2120
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Helene Booyens