
Boardbook – LTF – Paw Patrol Search & Rescue
11th October 2024
Gruffalo’s Child (Boardbook)
11th October 2024Jorsie die Worsie #02: Die Putponie-Panarie
R180.00
Jorsie die worsie is terug vir nog ‘n avontuur in boek twee van die reeks!
In hierdie opwindende vervolg kom Jorsie te staan teen ‘n nuwe uitdaging die onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer ‘n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot ‘n katastrofiese instorting van ‘n mynskag, word een van die ponies diep ondergrond vasgekeer.
Sal Jorsie en sy maats betyds slaag in hul brawe reddingsmissie, of gaan hulle uit tyd uit hardloop?
Sluit aan by Jorsie op hierdie opwindende reis vol moed, vriendskap, en die onwrikbare vasberadenheid om nooit op te gee nie.
1 in stock
ISBN: 9780637006323
SKU: LP2121
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Helene Booyens