
Wen! Waar of Vals
21st January 2025
Wings of Fire – The Lost Continent
3rd February 2025Kinderland
R200.00
Kinderland is ‘n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ‘n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.
Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër. Protea gaan dit weer publiseer in ‘n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ‘n nuwe generasie bekend te stel.
1 in stock
ISBN: 9781869197025
SKU: BX8531
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Helena Lochner