
Vrae en Antwoorde vir die Klaskamer Graad 7-9
19th February 2025
Minecraft Stonesword Saga: Mobs Rule!
19th February 2025Lees en Kyk met Begrip – Graad 8 EAT
R140.00
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk.
Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings.
’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za
1 in stock
ISBN: 9781776074082
SKU: NB1599
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Best Books