
Die Skandalige Susters Smit
13th May 2020
Elf dae in Parys
13th May 2020Die Boosaardige Broers Botha
R140.00
Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels – manlik, moeilik en moorddadig. En hulle is oortuig daar’s iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy’s glads te maer en skraal. Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit ‘n dier sal skiet, is met ‘n kamera. Bulelani is klein, maar as jy nie sterk is nie, moet jy slim wees. Veral as jy drie boosaardige broers ‘n paar lewenslesse wil leer!
2 in stock
ISBN: 9780624081883
SKU: NB0067
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (9+)
Tag: Adeline Radloff