
Mnr Stink
25th May 2020
Big Noisy Book of Trains – Discover the Biggest, Fastest, and Longest Engines
27th May 2020Oupa Ontsnap
R230.00
Baie jare gelede was Oupa ‘n bobaasvlieënier in die Tweede Wereldoorlog. Maar sedertdien is hy na die ouetehuis toe gestuur waar die onheilspellende matrone Swine die septer swaai. Oupa en sy kleinseun, Jack, moet ‘n waaghalsige plan beraam om te ontsnap. Min weet hulle dat die bose matrone hulle fyn dophou …
Out of stock
ISBN: 9781485307075
SKU: BX0493
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: David Walliams