
‘n Goeie dag vir Boomklim
19th October 2015
KOMiNPAS met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr 4-7
19th October 2015Teddie se Piekniek
R100.00
My eerste leesboek-reeks is ontwerp om beginnerlesers se selfvertroue ‘n hupstoot te gee. Aan die linkerkant van die dubbelblad verskyn ‘n lys geïllustreerde woorde wat jy saam met jou kind kan lees. Dit is pret om hierdie woorde in die storie te soek. Aan die einde van die boek verskyn ook ‘n nuttige prentewoordeboek om woordeskat vas te lê.
Dis lekker om te leer lees met hierdie prettige storie oor Teddie Tim se eerste piekniek. Die eenvoudige, herhalende taalgebruik en prettige karakters maak hierdie storie perfek om kinders te help lees.
3 in stock
ISBN: 9780799377163
SKU: LP0482
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)