Die Boomhuis met 26 Vloere
29th May 2020Liewe Heksie – Leesboek #4
31st May 2020Liewe Heksie – Leesboek #2
R175.00
Heksie hoe leer om ’n motor te bestuur, maak die koning per ongeluk weer gesond en ontdek toorwoorde om vir Griet te laat verskyn. Elkeen van die bundels bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3- tot 6-jariges.
Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
Out of stock
ISBN: 9780798168922
SKU: NB0133
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (6+)
Tag: Verna Vels