
Middle School #4 – How I Survived Bullies, Broccoli and Snake Hill
5th June 2020
Middle School #8 – Dog’s Best Friend
5th June 2020Ek en Prins Donkerkuif
R155.00
Lehandi trek saam met haar ouers van die platteland af Pretoria toe nadat haar pa ‘n buite-egtelike verhouding gehad het. Maar die nuwe skool is aaklig en haar droom om gewild te word sodat sy ‘n kerel kan kry is by die drein af. Al is sy later bekend as Carla Pieterse se vriendin, is dit nie genoeg om Frans Bruwer se hart te verower nie. En al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek, skud dit nie vir Drayke Hunter, die creepy nerd in die straat, van haar spoor af nie.
1 in stock
ISBN: 9780798171618
SKU: NB0259
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Dihanna Taute