
Die Klein Boek van Reuserekords
9th July 2020
Kaptein Verdwyn
9th July 2020Die Klein Boek van Gruwelike Geheime
R50.00
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
Out of stock
ISBN: 9780799389463
SKU: LP0459
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Fanie Viljoen, LAPA, School & Educational
Tag: Fanie Viljoen