
Skwiek
10th July 2020
Zinzi en Saffraan #2: Monsters en Muf
10th July 2020Thomas@ Omnibus #1 (3 in 1)
R300.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in die avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ‘n TV-reeks op gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:
Thomas@moord.net
Thomas@skerpioen.net
Thomas@aqua.net
1 in stock
ISBN: 9780799391091
SKU: LP0566
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Carina Diedericks-Hugo