
Z is vir Zackie #2: Die Paddapoets
10th July 2020
Z is vir Zackie #5: Die Pretpark
10th July 2020Sanri Steyn #7: Vampiere Van Vlermuishoogte
R80.00
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie … Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
1 in stock
ISBN: 9780799383690
SKU: LP0400
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Storieboeke (9+)
Tag: Theresa van Baalen