
Dagboek van ’n Dork #4: Stories van ‘n Nie-So-Elegante Ysprinses
13th July 2020
Kies-jou-Avontuur: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde
13th July 2020Dagboek van ‘n Dork #3: Stories van ‘n Nie-So-Talentvolle Popster
R195.00 Original price was: R195.00.R190.00Current price is: R190.00.
Nikki se skool hou ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .
1 in stock
ISBN: 9780798180771
SKU: NB0302
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (9+)
Tags: Kobus Geldenhuys Rachel Renee Russell
You may also like…
-
Dagboek van ’n Dork #2 : Stories van ’n Nie-So-Gewilde Partytjiepop
R195.00Original price was: R195.00.R190.00Current price is: R190.00.