
Die 17de Veer
7th September 2020
Sing along: The Wheels on the Bus
7th September 2020Asterix #17 en die Speelplek van die Gode
R190.00
Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in ‘n moderne woonkompleks vir die Romeine, met die naam die Speelplek van die Gode. Cosinus is die talentvolle jong argitek wat die projek onderneem en hy dryf die slawe om die bome uit te trek en te begin bou. Eers probeer Asterix-hulle die bouproses verhinder, maar besef dat die slawe benadeel word. Die Speelplek van die Gode word gebou en die Romeine trek in. Hoe gaan die Galliërs hul geliefde woud met wildevarke terugkry?
Asterix en die Speelplek van die Gode is die 17de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ‘n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.
1 in stock