Lotta Se Lewe #6: Vent of Vriend?
2nd October 2020Matilda (Afrikaans)
2nd October 2020Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke
R50.00
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is …
1 in stock
ISBN: 9780799366457
SKU: LP0348
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (13+)
Tags: Alet Steenkamp Nerine Ahlers