
Dr. Seuss – The Cat in the Hat Comes Back
14th December 2020
Ster Kykers – Gedigte vir Tieners
7th January 2021Die Leeutemmer se Assistent
R70.00
Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende, aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.
2 in stock
ISBN: 9780799379143
SKU: LP0497
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Solet Scheeres