My Heel Eerste Plakkerboek: Lama
15th February 2021My heel eerste plakkerboek: Seekat
15th February 2021Hoe Dinge Werk: Biologie-Eksperimente in jou Agterplaas
R80.00
Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier wat hop, kweek bakterieë, keer dat ’n gesnyde appel bruin word, blaas ’n ballon op met gis . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou longe en spysverteringstelsel werk, is jy op die regte plek! Die boek sluit ook ‘n vasvra in om jou kennis te toets!
9 in stock
ISBN: 9780798181211
SKU: NB0223
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, School & Educational
Tag: Alix Wood