
Die Dag toe die Draak Kom – Meisies
18th February 2019
Zackie Mostert #15 en die Monster-Melkskommel
19th February 2019Zackie Mostert #16 en die Fantastiese Fliek
R150.00
Ligte, kamera … AKSIE! Zackie en Vincent is opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ‘n splintenuwe fliek. Die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ‘n oudisie te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ‘n rol in die fliek hê. Anton is die grootste boelie, groot-prater en moelikheidmaker in die skool – en hy kan karate doen! Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie ‘n kans om ‘n rol in die fliek te kry nie…
1 in stock
ISBN: 9780799390629
SKU: LP0175
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs