
Zackie Mostert #15 en die Monster-Melkskommel
19th February 2019
The Midnight Gang
28th February 2019Die Middernagbende
R230.00
Welkom by die Middernagbende! Middernag is wanneer die meeste kinders vas slaap, behalwe natuurlik.. die Middernagbende!
Dis wanneer hulle avonture eers regtig begin…Toe ‘n krieketbal Tom se kop tref, moet hy na die hospitaal toe gaan, waar hy ontvang word deur ‘n man met die skrikwekkendste voorkoms wat hy nog ooit gesien het…
Out of stock
ISBN: 9781485308782
SKU: BX0513
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: David Walliams