Rowley Jefferson’s #3 Awesome Friendly Spooky Stories
8th April 2021Hoe om jou Draak te Tem #6 – ‘n Held se Gids tot Dodelike Drake
13th April 2021Hoe om jou Draak te Tem #9 – Hoe om ‘n Draak se Swaard te Steel
R150.00
Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel – dis amper asof die wereld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, ’n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word? Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ’n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om ’n held te wees.
Out of stock
ISBN: 9781485305637
SKU: BX0146
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: Cressida Cowell