
Ouma Hester #3 en die Dreadnought
28th April 2021
Speurhond Willem #8 in Skotland
28th April 2021Kies-Jou-Avontuur #2 – Gevaarlikste Boek op Aarde
R160.00
Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . .
‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!
2 in stock
ISBN: 9780798181815
SKU: NB0279
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storybooks (9+)
Tag: De Wet Hugo