
Dingeth
13th August 2021
Die Avonture van Speurhond Willem – Omnibus #2
23rd August 2021Die Ysmonster
R250.00
Elsie, ‘n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER – ‘n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is – en is vasberade om meer daaroor uit te vind …
Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van ‘n leeftyd – van Londen af, oor onstuimige oseane, tot in die hartjie van die Noordpool!
In David Walliams se grootste en opwindendste avontuur ooit gaan jy helde van allerhande vorms en groottes ontmoet!
Out of stock
ISBN: 9781485311812
SKU: BX2908
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (9+)
Tag: David Walliams