
Als oor kop
13th August 2021
Die Ysmonster
13th August 2021Dingeth
R220.00
Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ‘n dag besluit Klara sy wil ‘n DINGETH hê, maar daar is net een probleem. Wat is ‘n DINGETH?
Mnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om ‘n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe.
Maar gaan hulle ooit ‘n DINGETH kry?
1 in stock
ISBN: 9781485311829
SKU: BX2907
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: David Walliams