Hotel Pangolin
20th September 2021Mieke #1: Kersfees in April
20th September 2021Hotel Ietermagô
R90.00
Twee uiteenlopende nagdiere leer mekaar ken en besluit om saam ‘n hotel oop te maak. Aardvark is impulsief en vol planne, heeltemal anders as Ietermagô, wat eers alles wil oorweeg en die rustigheid vanself is! Hierdie storie vol humor en avontuur ondersoek die elemente wat ware vriendskap laat ontstaan. Uiteindelik is dit die vreemde klein geskenkies wat die “hotelgaste” agterlaat wat Aardvark en Ietermagô laat besef wat vriendskap werklik beteken. In Afrikaans vertaal deur Elsa Silke.
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780624092414
SKU: NB0635
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (6+)
Tag: Dianne Hofmeyr