Hotel Ietermagô
20th September 2021Babadierestories: Nag, Pikkewyntjie
20th September 2021Mieke #1: Kersfees in April
R170.00
Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op ‘n donkie skool toe ry.
Out of stock
ISBN: 9780624090908
SKU: NB0669
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, On Special, Storybooks (13+)
Tag: Christien Neser